Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor Momentum se handelsverslag en AB InBev se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 26 Februarie 2025
46:24
46:24
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
46:24Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
John Theodore is 'n boorling van Oudsthoorn. Dis ook waar hy sy eerste klavierlesse gekry het. Ná sy skool- en universiteitsopleiding, het sy loopbaan vlamgevat, wat verskeie pryse en optredes insluit. Hy is een van vier kunstenaars wat vanjaar deur die KKNK vereer word vir hulle bydrae tot die kunste, en in John se geval, vir sy bydrae tot musiek.…
…
continue reading

1
Hou 'n handelsmerk met 'n persoonlikheid
21:17
21:17
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
21:17Jorgina Heug gesels oor haar besigheid Adore Her by G.Autor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
SWARTKOPS-SOUTPANNE: VAN SEE TOT SOUT deur Jacques Arendt
21:44
21:44
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
21:44Langs die kus van die Oos-Kaap, waar die Swartkopsrivier sy sout water in die see uitstort, lê ’n storie gewortel in die aarde, die see, en die hande van mense. Dit is die verhaal van Swartkops-seesout – ’n natuurlike skat wat met geduld en sorg geskep word. Jacques Arendt neem jou op ’n reis na hierdie unieke plek, waar tradisie, natuur, en gemeen…
…
continue reading

1
Vrystaat Landbou verduidelik hoekom dit lede vra oor AgriSA
6:26
6:26
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
6:26Francois Wilken, boer en president van Vrystaat Landbou, verduidelik hoekom daar 'n meningspeiling onder hulle lede is. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor die grootse kriptodiefstal ooit. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die onafhanklike ekonoom Elize Kruger bespreek Suid-Afrika se inflasiekoers met die nuwe inflasiemandjie en haar vooruitsig vir inflasie. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Martie Janse van Rensburg, tussentydse voorsitter van die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika (DBSA) gesels oor die G20-beraad. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Kaapstad koop reeds R50 miljoen se elektrisiteit van inwoners
8:25
8:25
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
8:25Kaapstad is die enigste metro in die land wat surplus elektrisiteit van sakeondernemings en huishoudings met sonkragstelsels aankoop. Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, gesels oor die Cash for Power-program. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Daar is ‘n nuwe Liewe Heksie-produksie te sien by die KKNK. Margit Meyer-Rödenbeck gesels oor, Liewe Heksie en die Wals.Autor: RSG
…
continue reading
Bariton William Berger gesels oor sy naam, sy studies en sy loopbaan oorsee. Hy vertel ook van die SHORTS-fees wat aangebied word deur Kaapstad Opera.Autor: RSG
…
continue reading

1
Hoe kan ’n welvaartbelasting in Suid-Afrika lyk en werk?
7:08
7:08
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
7:08Voorstelle oor welvaartbelasting is tydens die onlangse kabinetsvergadering bespreek. Belastingkonsultant Piet Nel verduidelik hoe welvaartbelasting in Suid-Afrika kan werk. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Hoe moet jy beleggings in vaste eiendom met ander beleggings vergelyk?
10:36
10:36
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
10:36Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth, verduidelik hoe beleggings in vaste eiendom met ander beleggings vergelyk kan word. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jean-Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management, gesels oor die sakemodel vir kosaflewering. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Vrystaat Landbou vra lede of dit van AgriSA moet onttrek
7:45
7:45
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
7:45Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, gesels oor Vrystaat Landbou se meningspeiling onder sy lede en die moontlike gevolge indien die organisasie sou onttrek. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Die kabinet sê wéér nee vir hersiene begroting
8:32
8:32
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
8:32Old Mutual se hoofekonoom, Johann Els, deel sy insigte oor die hersiene begroting en sê dat daar geen verswakking moet wees in vergelyking met wat die begroting verlede week gewys het nie. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Henco Kruger lewer die markverslag, en Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor die handelsverslae van Curro, Grindrod en Rainbow Chicken. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 25 Februarie 2024
49:05
49:05
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
49:05Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Die geskiedenis van Tiger Brands, begin by ’n tier
6:32
6:32
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
6:32Tjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands gesels oor die geskiedenis van Tiger Brands. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Sasol het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Desember bekend gemaak. Walt Bruns, die finansiële hoof van Sasol, gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Groenkrag-ooreenkoms kan as bloudruk dien
6:27
6:27
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
6:27Leon Groenewald, besturende direkteur van Cennergi, gesels oor hul nuwe groenkrag-ooreenkoms. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Google moet tot R500 miljoen aan die plaasike mediabedryf betaal – Mededigingskommissie
9:38
9:38
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
9:38Donnavan-John Linley, senior ontleder van die Mededingingskommissie en tegniese direkteur van die markondersoek na media- en digitale platforms, gesels oor die aanbeveling dat Google jaarliks tussen R300 miljoen en R500 miljoen aan die Suid-Afrikaanse mediabedryf moet betaal. Volg RSG Geldsake op Twitter…
…
continue reading

1
Nog net twee treë, dan is SA van die gryslys af
9:59
9:59
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
9:59Ismail Momoniat, adviseur van die nasionale tesourie, bespreek die twee stappe om Suid-Afrika van die gryslys te verwyder en sê die verbetering in die hantering van geldwassery behoort te help om misdaad en korrupsie te beveg. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Henco Kruger bespreek die markaanwysers, en Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor Prosus se onlangse transaksie. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 24 Februarie 2025
49:15
49:15
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
49:15Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jaco van Tonder, direkteur van adviesdienste by Ninety One, bespreek die verhoging van die staatspensioenfonds (GEPF). Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading