Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading

1
Amazon speel van die week af saam in die satelietinternetveld
6:31
6:31
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
6:31Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor Amazon se Keiper-satelliete. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 01 Mei 2025
48:32
48:32
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
48:32Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die feesdirekteur, Elna van der Merwe vertel vir Christelle Webb-Joubert van Gamka Klassiek wat plaasvind in Prince Albert.Autor: RSG
…
continue reading

1
Van ’n stokperdjie tot ’n groot besigheid
20:57
20:57
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
20:57Jòvan Pienaar vertel hoe hy ’n korporatiewe loopbaan verruil het om vir homself te werk, en die lewensvrugte daarvan te plukAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Ivestment Partners en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Pedri Reyneke, uitvoerende hoof en welvaartbestuurder by Multilink Finansiële Dienste, gesels oor belasting in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Die fokus skuif nou na wat Anglo met De Beers gaan doen
7:35
7:35
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
7:35Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Partners, verduidelik wat Anglo American nou met De Beers gaan doen. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 2 Mei 2025
50:26
50:26
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
50:26Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Die JSE se indeks vir alle aandele styg en die rand wen veld teen die dollar
9:53
9:53
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
9:53Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investmet Partners, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Christo de Witt, Luno Suid-Afrika, gesels oor Witsand. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Europese motorhandelaars maak afsetpunte toe in Suid-Afrika
6:32
6:32
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
6:32Henry Botha, hoof van strategie en analise by Absa Voertuigfinansiering, gesels oor groot motorhandelaars wat afsetpunte in SA toe maak. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Hoe raak Trump se ommeswaai ons onderdeeluitvoere?
6:03
6:03
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
6:03Renai Moothilal, bestuurshoof van NAACAM, bespreek pres. Donald Trump se besluit om tariewe op onderdeeluitvoere te verander en hoe dit Suid-Afrika raak. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Krediet- en uitvoersyfers daal in Maart
7:16
7:16
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
7:16Dawie Roodt, hoofekonoom by die Efficient-groep, bespreek die jongste rediet- en uitvoersyfers. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Die mynbedryf vra vir dringende wetgewinghervorming
7:16
7:16
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
7:16Daar word berig dat Sibanye-Stillwater teen onwettige mynbou waarsku. Dawid van Wyk, mynbouontleder, gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
VSA syfers rem die wêreld se beurse terug
6:36
6:36
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
6:36Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 30 April 2025
47:07
47:07
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
47:07Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Nampo Oesdag gaan steeds voort na al die reën
8:39
8:39
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
8:39Dr Dirk Strydom, hoof van die Nampo-afdeling by Graan SA, gesels oor Nampo 2025. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
ASP Isotopes wil ook op die JSE handel dryf
6:02
6:02
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
6:02Paul Mann, medestigter en uitvoerende hoof van ASP Isotopes, gesels oor hulle notering op die JSE. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
’n Groep boere is besig om ’n nuwe skaapras aan te teel. Een van hulle, Coenie Meyer, die medestigter van Marhan Boerdery, gesels oor hul vordering. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
WeBuyCars verwag ‘n sterk finansiële prestasie.
7:04
7:04
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
7:04WeBuyCars het vandag 'n handelsopdatering bekend gemaak. Willem Klopper, hoof van strategie, bespreek die opdatering. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Daar is plek vir ‘n rentekoersverlaging in Suid-Afrika
8:07
8:07
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
8:07Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, gesels oor ekonome se verwagting van ’n moontlike rentekoersverlaging. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Die beurs volg internasionale markte en eindig in die groen
5:20
5:20
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
5:20Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing van FNB Wealth and Investments, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 29 April 2025
49:11
49:11
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
49:11Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 28 April 2025
48:25
48:25
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
48:25Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Drikus Combrinck – Capicraft Investment Partners & Richus Nel van PSG Wealth Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Gasvelde kan tot die Weskus se voordeel gebruik word
10:46
10:46
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
10:46Jaco Human – uitvoerende hoof, Nywerheidsgasverbruikersvereeniging Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Finansiële vrydheid is nie net ‘n droom nie
5:01
5:01
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
5:01Hannes van den Berg – konsultasie hoof, Momentum Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Ten spyte van druk op hulpbronpryse, eindig die JSE in die groen
13:21
13:21
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
13:21Drikus Combrinck – Capicraft Investment Partners Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 25 April 2025
50:52
50:52
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
50:52Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading