Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe!
Oznacz wszystkie jako (nie)odtworzone ...
Manage series 3495627
Treść dostarczona przez Wilma | Christelike Transformasie Lewensafrigter. Cała zawartość podcastów, w tym odcinki, grafika i opisy podcastów, jest przesyłana i udostępniana bezpośrednio przez Wilma | Christelike Transformasie Lewensafrigter lub jego partnera na platformie podcastów. Jeśli uważasz, że ktoś wykorzystuje Twoje dzieło chronione prawem autorskim bez Twojej zgody, możesz postępować zgodnie z procedurą opisaną tutaj https://pl.player.fm/legal.
Is jy siek en sat daarvan om te probeer om jou gewoontes te verander of nuwe doelwitte te stel net om ’n paar dae later op te gee en volgende Maandag weer te probeer? Jy is desperaat om te volhard om beter keuses te maak omdat jy ’n beter jy wil wees, en ’n beter lewe wil hê! Maar... dis ’n stryd net om al die balle in die lug te hou om als gedoen te kry en almal gelukkig te hou. Jy voel alreeds uitgebrand en het skaars tyd of energie vir jouself. Vriendin, jy is op die regte plek op die regte tyd want ek verstaan maar alte goed. Eens op ’n tyd was dit ek! Maar raai wat! Tyd en energie is
…
continue reading
2 odcinki