'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse inflasiekoers, en die impak van die NGV op markte. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15de Mei 2024
46:20
46:20
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
46:20
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Mamma Mia nog tot 9 Junie by Montecasino
9:46
9:46
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
9:46
Die musiekspel, Mamma Mia, het ná 'n suksesvolle speelvak in die Kaap na Johannesburg verskuif. Terrance April het met die musiekregisseur, Charl- Johan Lingenfelder, tydens een van hulle repetisies gesels.Autor: RSG
…
continue reading
1
Wat maak jy as jy bietjie meer risiko vir jou beleggingplan soek?
22:10
22:10
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
22:10
Drikus Combrinck, bestuurshoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.Autor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) by die departement van gesondheid en Prof Alex van den Heever, voorsitter van studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op Tw…
…
continue reading
1
Zero Carbon Charge sluit R4,3 miljard ooreenkoms met die Vrystaat- regering
8:08
8:08
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
8:08
Joubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge gesels oor hulle ooreenkoms met die Vrystaat-regering. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Samantha Pearce is die drama-onderwyser by Leiden High School in Delft. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van die Shakespeare School Festival South Africa.Autor: RSG
…
continue reading
Akteur Pierre van Pletzen het op 1 Mei vanjaar 72 jaar oud geword. Christelle Webb-Joubert gesels in die tweede deel van die onderhoud oor hoogtepunte in sy loopbaan, hoe hy voel oor toekennings, sy vrou, en hoe hy onthou wil word.Autor: RSG
…
continue reading
1
Cape Town City Ballet vier 90 jaar met I Got Rhythm
5:29
5:29
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
5:29
Cape Town City Ballet vier vanjaar hulle 90ste bestaansjaar. Danser Leanè Theunissen vertel van die produksie, I Got Rhythm.Autor: RSG
…
continue reading
1
Groot ongelukkigheid oor die president die NGV twee weke voor die verkiesing teken
8:14
8:14
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
8:14
Cas Coovadia, uitvoerende hoof van Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Equites het groot planne met groot pakhuise
7:23
7:23
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
7:23
Riaan Gous, bedryfshoof van Equites Property Fund gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Anglo American gaan De Beers en Amplats smous of ontknoop
10:00
10:00
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
10:00
Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor Anglo American wat De Beers en Amplats wil ontknoop of verkoop. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dawie Maree, hoof van landbou-inligting by FNB Agribusiness gesels oor Nampo, en boerdery in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die NGV-wetsontwerp, die verskil tussen MTN en Vodacom se aandeelpryse, en werkloosheid. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14de Mei 2024
50:12
50:12
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
50:12
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Hoekom is die wêreld so opgewonde oor AlphaFold 3?
4:01
4:01
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
4:01
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor AlphaFold 3. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13de Mei 2024
49:28
49:28
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
49:28
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Alle kontantbeleggings is nie dieselfde nie
7:16
7:16
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
7:16
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor kontantbeleggings. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
WeBuyCars se notering kos R45 miljoen of 12,5% van sy wins
8:23
8:23
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
8:23
Faan van der Walt, uitvoerende hoof en medestigter van WeBuyCars gesels oor hulle resultate en notering. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Raubex wys daar is nog lewe in die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf
7:00
7:00
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
7:00
Dirk Lourens, bedryfshoof van Raubex gesels oor die groep se finansiële resultate, diversifikasie, en die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Van 1 tot 200 miljoen kliënte in 27 jaar
10:56
10:56
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
10:56
Shameel Joosub, uitvoerende hoof van Vodacom gesels oor die groep se resultate, en bedrywighede in die res van Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte, die rand, en BHP se aanbod aan Anglo American. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Bernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ) gesels oor Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2024. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor toelaes in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
El Nino is vir eers verby en La Nina is op pad
4:45
4:45
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
4:45
Brendan Jacobs, hoof van Standard Bank se Agribusiness gesels oor die impak van El Nino, en wat om te verwag van La Nina. Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb –Vrydag 10de Mei 2024
50:49
50:49
Na później
Na później
Listy
Polub
Polubione
50:49
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAutor: Ryk van Niekerk
…
continue reading