Afrikaanse Kinderstorie oor EERLIKHEID
Manage episode 445409489 series 3591168
Dit is belangrik om vir kinders van kleins af te leer hoe om die regte keuses te maak. Hierdie oulike Afrikaanse kinderstorie help kinders om die regte keuses te maak as hulle in 'n situasie kom wat dalk versoekings inhou. Hierdie oulike kinderstorie leer ook vir kinders so ietsie van natuur bewaring en om te help om renosters te bewonder en te bewaar.
Ons wil graag die lewe vir jou makliker maak met ons interaktiewe kinderstorie videos en opvoedkundige videos vir kinders. Hierdie video vorm deel van ons Waardevolle Waardes video reeks.
🦋Wil jy graag vir jou kinders nog oulike, leersame Opvoedkundige Afrikaanse Kinderstories wys? Gaan kyk gerus hier:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=xERhAd3iykon4D_6
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
40 odcinków